Skip to content
I
I
I
I
0
Your cart is empty. Go to Shop

SUPPORT THAT WORKS

Terugploeg was founded in 2020 and, together with our friends in the agriculture industry, began supplying food to needy Afrikaans communities in an organised and responsible manner. The generous farmers did not disappoint; we were overwhelmed by donations by the ton. Truckloads of fresh fruit, vegetables, and game meat were unloaded and subsequently distributed.

WERKSAAM

Werksaam is an initiative that identifies and facilitates job opportunities for unemployed individuals.

BOERSAAM

Boersaam is a funding initiative established to ensure the long-term sustainability of Terugploeg.

VOEDSAAM

Voedsaam is die kosverspreidingsbeen van Terugploeg.

OUR HEART

Die impak van die Covid 19-pandemie het baie leemtes in ons samelewing blootgestel. Een is die onvermoë van staatsinstellings om voedsel doelmatig aan almal wat dit nodig het te versprei, veral in ons eie gemeenskappe. Daar is derhalwe besluit om self iets hieraan te doen. Terugploeg het in 2020 saam met ons vriende in die landbou begin om op ‘n georganiseerde en verantwoordbare wyse voedsel aan behoeftige Afrikaanse gemeenskappe te lewer. Die groothartige boere het nie teleurgestel nie. Inteendeel, ons is oorval met skenkings in tonnemaat. Vragmotors-vol vars vrugte, groente en wildsvleis is afgelaai en versprei.

Die onmiddellike sukses van Terugploeg het ons groter laat droom en daar is ‘n fasiliteit opgerig waar daar nie net oor die langtermyn voedsel effektief versprei kan word nie, maar ook gepoog word om gemeenskappe deur werkverskaffing en opleiding op te hef.

Home Page - About Us Section 1

NEWS & ARTICLES

IMPACT TO DATE

KOS

INGESAMEL & VERSPREI

PORSIES

ETES VERSKAF

ORGANISASIES

ONDERSTEUN

VLEIS VERWERK

BY DIE TERUGPLOEGSLAGHUIS

GESKENKTE BEESTE

WAT DEELVORM VAN DIE TERUGPLOEG KUDDES

Asset 19

OUR PROMISE

Om te verseker Terugploeg word verantwoordelik bestuur en geadministreer, val dit direk onder die vaandel van die Atterbury Trust, ‘n Publieke voordeel organisasie (PVO), wat al vir meer as twee dekades beduidende geloofwaardigheid, kundigheid en infrastruktuur rakende die bestuur van liefdadigheid opgebou het. Alle donasies wat gemaak word aan Terugploeg kwalifiseer vir ‘n Artikel 18A-sertifikaat wat aftrekbaar is vir belastingdoeleindes.