Skip to content
I
I
I
I
Menu

Jou vleis

Vervoer. Verwerk. Verpak. Vir ‘n goeie doel.

Terugploeg Slaghuis Logo 1.1

Laat ons jou vleis verwerk. Die Terugploeg Slaghuis sal jou wilds- en beesvleis professioneel verwerk en verpak.

Skenk en maak 'n verskil. Skenk jou wildsvleis na die jag, en ons gebruik dit om dan ons ander inisiatiewe te bedryf.

Laat ons jou help vervoer. Terugploeg beskik oor ‘n verkoelde sleepwa en koeltrok wat kosteloos gehuur kan word indien ons die verwerking behartig.

Vleisverwerkingspryslys

Opsie 1

Biltong, droëwors, maalvleis, nek en skenkel
R39.00/KG

Opsie 2

Biltong, droëwors, maalvleis, nek, skenkel, hamburgerfrikadelle en boerewors
R42.00/KG

Opsie 3

Biltong, droëwors, maalvleis, nek, skenkel, hamburgerfrikadelle, boerewors, sosaties, biefstuk, prego biefstuk, geroosterde wildsrolle, ghoelasj en roerbraai
R45.00/KG

Opsie 4

Vlakvarke, cabanossi, kaaswors, kersie cabanossi, kersie kaaswors, russians, salami en salami stokkies
R65.00/KG
Aflewering

Aflewering van verwerkte wildsvleis

R200.00

Afleweringstye

Maandag – Vrydag: 08:00 – 16:00
Saterdag: 07:00 – 13:00
Sondag: 09:00 – 17:00

Kontak

Kontak ons gerus om aflewering te reël.

Jurie Linde: 082 318 7266
Terugploeg fasiliteit: 066 283 1786

Asset 3

Vervoerprobleme? Terugploeg beskik oor ‘n verkoelde sleepwa of koeltrok wat gehuur kan word indien Terugploeg die vleisverwerking behartig. Alle reëlings moet asseblief vooraf bevestig word.

Vleis verwerk

deur Terugploeg Slaghuis

Wildsvleis verwerk

vir jagters

Wildsvleis geskenk

deur jagters